Tuis

Huiswerkhulp

Leer Deur Speel
Leer deur speel
Kinders leer en verstaan konsepte en emosies beter deur te speel. Hulle leer wanneer hulle speel, dit is ’n natuurlike proses. Dit lyk soms asof niks gebeur nie, maar deur te speel ontwikkel hul brein en dit laat kinders toe om al hul sintuie te gebruik – hoor, sien, proe, raak, reuk. Spel laat...