Tuis

Wenke vir Ouers

Lees: Kweek 'n liefde vir lees
Maak lesers groot
Almal weet hoe belangrik dit is vir ons kinders om te leer lees en skryf. Ons vertrou gewoonlik in ons kinders se skole om vir hulle hierdie vaardighede te leer, maar as ouers het ons ook ’n belangrike rol om in ons kinders se geletterdheid te speel. Ons rol is nie om vir ons kinders te leer lees nie...

Leesboeke

Slimkoppe Lees! Vlak 1 Boek 3 Storie 1
Lees 'n storie uit die Slimkoppe Lees! boeke

Sigwoorde

​Klik deur ons gegradeerde flitskaarte met vrae en antwoorde om te toets hoe vaardig jy in Wiskunde en Afrikaans Huistaal is!